top of page
eg is passievol oor mense.
as eg_gemeenskap vat ons hande met individue, gemeenskappe en nie-winsgewende organisasies,
en sáám herinner ons die wêreld aan ons menslikheid.
wanneer jy honger is, is ons honger.
hi!
eg hier,
jou maak-die-wêreld-beter partner
Indien jy wil deel word van ons gemeenskapsprojekte, of indien
jy graag betrokke wil raak of
finansieel wil bydra,
los vir ons 'n boodskap!
bottom of page